Vir die manne wat lief is vir visvang is die Margate Peer n moet.  Die Peer is mooi oorgedoen is toegerus met plekke waar jy jou visstokke kan plaas. Slag geriewe om jou vangs skoon te maak.  Hierdie visvang “spot” is geliefd vir vakansiegangers wat die Suidkus kom besoek.